Die BKB-groep se bedrywighede sluit veel meer as wol en skape in. Sy PakHouse Brands-afdeling sluit sedert 2012 ook Atlanta Sugar in, wat op die verpakking en verspreiding van suiker en landbouverwante verbruikersgoedere konsentreer.
You must be logged in to post a comment.