Atlanta Sugar smaak soet sukses

Die BKB-groep se bedrywighede sluit veel meer as wol en skape in. Sy PakHouse Brands-afdeling sluit sedert 2012 ook Atlanta Sugar in, wat op die verpakking en verspreiding van suiker en landbouverwante verbruikersgoedere konsentreer.


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

five + 6 =